Ernst Cassirer | |
Ernst Cassirer, ca. 1935
| |
Geboortenaam | Ernst Alfred Cassirer |
---|---|
Gebore | Breslau, Silesië, Pruise, Duitse Keiserryk (nou Wrocław, Pole) | 28 Julie 1874
Oorlede | 13 April 1945 (op 70) New York Stad, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Duits, Sweeds |
Vakgebied | Epistemologie, estetika |
Alma mater | Universiteit van Marburg (PhD, 1899) Universiteit van Berlyn (Dr. phil. habil., 1906) |
Ander akademiese adviseur(s) | Hermann Cohen, Paul Natorp |
Bekend vir | Filosofie van simboliese vorme, Ontstruktiewe realisme |
Beïnvloed deur | Immanuel Kant, Gottfried Wilhelm Leibniz, Hermann Cohen, Johann Wolfgang von Goethe, Friedrich Schelling |
Invloed op | Leo Strauss, Wilbur Marshall Urban, Susanne Langer |
Ernst Cassirer (Breslau, 28 Julie 1874 – New York Stad, 13 April 1945) was 'n Joodse-Duitse filosoof. Hy word beskou as die laaste verteenwoordiger van die Marburg-skool, deel van die Neo-Kantianisme.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search